Belangrike Datums
  Ons dien die Here onbeskaamd voort!
  Die een klein verskil is dat ons IN-PERSOON EREDIENSTE vir eers uitgestel is.
  Volledige Digitale Erediens
  Sondag 17de Januarie 2021 @ 07h00
  8 Wenke om FopNuus Hok te slaan!
  Die Oxford Dictionary het onlangs die woord "post-truth" geidentifiseer
  as een van die woorde wat ons tyd die beste beskryf.
  Hoe hartseer is dit? Ons leef in 'n tyd wat dit ongelooflik moeilik is om die
  waarheid van die valshede te onderskei.
  In die Boodskap gee Deon praktiese voorstelle om die See van Disinformasie
  te Navigeer. Groei saam met ons!
  NG Kraggakamma se Facebookblad
  Kompas - 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf

aankope en donasies deur middel van SnapScan te betaal. www.getsnapscan.com
