Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
31-12-2017 Oujaarsdiens se Tema:
God wil dat ek blom waar ek geplant is
Skriflesing: Jeremia 29 vers 1-14 en 1 Petrus 2 vers 11-12 Ds MG van Rooyen
31-12-2017 Klassieke Diens se Tema:
Die Here is by ons in 2018
Skriflesing: Jesaja 40 vers 6-8, 10-15, 22-23, 27-31 en Jesaja 41 vers 8-20 Ds MG van Rooyen
24-12-2017 Klassieke Diens se Tema:
Christus is die ware wingerdstok
Skriflesing: Johannes 15 vers 1-8, 12, 13 en 16 Ds MG van Rooyen
17-12-2017 Oggenddiens se Tema:
Joh 10 v 1-21 Ek is die Goeie Herder
Skriflesing: Johannes 10 vers 1-21 en 27-29 Ds MG van Rooyen
03-12-2017 Oggenddiens se Tema:
Ek is die brood wat lewe gee
Skriflesing: Johannes 6 vers 22 tot 40 Ds MG van Rooyen
22-10-2017 Eietydse Diens se Tema:
Vrygemaak... om anders te werk
Skriflesing: 1 Korintiërs 9 vers 16 tot 27 Kolossense 3 vers 22 tot 4 vers 1 Ds MG van Rooyen
22-10-2017 Klassieke Diens se Tema:
Vrygemaak... daarom het ons lief
Skriflesing: Romeine 12 vers en 9 tot 12 Ds MG van Rooyen
01-10-2017 Klassieke Diens se Tema: Vrygemaak... om te bely Skriflesing: 2 Korintiërs 7 vers 2 tot 15 Ds MG van Rooyen
24-09-2017 Eietydse Diens se Tema:
Vrygemaak... vir hierdie lewe
Skriflesing: Matteus 1 vers 18-25 Ds MG van Rooyen
10-09-2017 Eietydse Diens se Tema:
Ons is vrygemaak deur God (ons is kinders van die Vrye)
Skriflesing: Galasiërs 5 verse 1 en 13-26 Romeine 5 vers 1 Ds MG van Rooyen
03-09-2017 Klassieke Diens se Tema:
Missio Dei (om gestuur te wees)
Skriflesing: Lukas 9 vers 1 - 6 en Lukas 10 vers 1 - 16 Ds MG van Rooyen
27-08-2017 Eietydse Diens se Tema: Romeine 11 vers 33-36 Skriflesing: Soli Deo Gloria (aan God alleen die eer) Ds MG van Rooyen
20-08-2017 Klassieke Diens se Tema:
2 Timoteus 3 vers 1 tot 4 vers 5
Skriflesing: Die Bybel is ‘n lig op ons pad (net die Bybel) Ds MG van Rooyen
13-08-2017 Eietydse Diens se Tema:
Behoort jy aan 'n slawe-eienaar of 'n Middelaar?
Skriflesing: 1 Timoteus 2 vers 1-7 Ds MG van Rooyen
06-08-2017 Klassieke Diens se Tema:
Christus, fondament of struikelblok?
Skriflesing: Rom 9 vers 30 & 10 vers 13 Ds MG van Rooyen
30-07-2017 Eietydse Diens se Tema:
Hou op probeer (net genade)
Skriflesing: Efesiërs 2 vers 1 tot 10 Ds MG van Rooyen
16-07-2017 Klassieke Diens se Tema:
Geloof is om die Here te hoor en te gehoorsaam
Skriflesing: 1 Samuel 3 vers 1 tot hoofstuk 4 vers 1 Ds MG van Rooyen
09-07-2017 Klassieke Diens se Tema:   Baie stil is lewestil Skriflesing: Lukas 10 vers 38-42 en Johannes 12 vers 1-3 Ds MG van Rooyen
02-07-2017 Eietydse Diens se Tema:
Die Bybel raak verlore in die kerk
Skriflesing: 2 Konings 22 vers 1-23 vers 3 Ds MG van Rooyen
18-06-2017 Klassieke Diens se Tema:   Vergifnis Skriflesing: Matt 6 Matt 18 Luk 23 Kol 3 Ds MG van Rooyen
11-06-2017 Eietydse Diens se Tema:   Behoeftes en begeertes Skriflesing: Matt 6 vers 11 en 25-34 Ds MG van Rooyen
28-05-2017 Klassieke Diens se Tema:   Sy wêreld Skriflesing: Matteus 6 vers 10a Ds MG van Rooyen
25-05-2017 Hemelvaart Diens se Tema:
Hemelvaart is die vuurhoutjie wat 'n oorwinningsvuur aan die brand steek
Skriflesing: Johannes 13 vers 33 en 14 vers 1 tot 6 Handelinge 1 vers 11 Ds MG van Rooyen
21-05-2017 Eietydse Diens se Tema:   Heiligheid Skriflesing: Matteus 6 vers 9b en 1 Samuel 17 Ds MG van Rooyen
14-05-2017 Klassieke Diens se Tema:
7 Weke in gesprek met God: Sy teenwoordigheid
Skriflesing: Matteus 6 vers 9 en Romeine 8 vers 14 - 17 Ds MG van Rooyen
Pinkster 2017 Pinkster 2017 Diens se Tema:
Die Heilige Gees werk n spinternuwe verhouding met God, Bybel en Gebed
Skriflesing: Handelinge 2 vers 37 tot 47 Ds MG van Rooyen
Pinkster 2017 Pinkster 2017 Diens se Tema:
Die Heiglige Gees werk 'n splinternuwe verhouding met God
Skriflesing: Jesaja 6 Gerhard Loubser
07- 04-2017 Eietydse Diens se Tema:   Bid gedurig Skriflesing: Lukas 5:16; Luk 6:12; Mark 1:35 en Jakobus 5:16b-18 Ds MG van Rooyen
26-03-2017 Klassieke Diens se Tema:
Watter soort mure bou ons? Tronk- of hawemure?
Skriflesing: Johannes 9 vers 1 tot 41 Ds MG van Rooyen
19-03-2017 Klassieke Diens se Tema:
Geen lewende water beperkings
Skriflesing: Johannes 4 vers 1 tot 41 Ds MG van Rooyen
12-03-2017 Eietydse Diens se Tema:
Sonder 'n tweede geboorte is jy nog dood
Skriflesing: Johannes 3 vers 1 tot 21 en Numeri 21 vers 4 tot 9 Ds MG van Rooyen
26-02-2017 Eietydse Diens se Tema:   Gebruik jou Gawes Skriflesing: Efesiërs 4 vers 1 tot 16 Ds Deon Els
19-02-2017 Klassieke Diens se Tema:   Ons is die gebou van God Skriflesing: 1 Korintiërs 3 vers 9 tot 23 Ds MG van Rooyen
12-02-2017 Klassieke Diens se Tema:
God roep en verander ons om Hom te dien.
Skriflesing: Handelinge 9 vers 1 - 31 Ds MG van Rooyen
29-01-2017 Klassieke Diens se Tema:   Ons is die kerk Skriflesing: Efesiërs 4 vers 1 tot 16 Ds MG van Rooyen
29-01-2017 Eietydse Diens se Tema:
Eredienste kan jou lewe kos
Skriflesing: Jeremia 7 verse 1 tot 11 en 23 Ds MG van Rooyen
22-01-2017 Klassieke Diens se Tema:
Jy het 'n kompas nodig vir 2017
Skriflesing: Markus 1 vers 9 tot 15 Riëtte Gerber
15-01-2017 Klassieke Diens se Tema:   Saulus en Paulus Skriflesing: Handelinge 9 vers 1 tot 18 Ds Deon Els
08-01-2017 Klassieke Diens se Tema:
Wat is die Here se wil vir ons?
Skriflesing: Romeine 12 vers 1 tot 8 Ds MG van Rooyen
01-01-2017 Oujaarsdiens se Tema:   God is in beheer Skriflesing: Psalm 33 Ds MG van Rooyen


† Na bo †
© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.