Protea-sel

Wie is in ons selgroep?

Francois & Annerie, Incke, Kristin Conradie
Frans & Belinda, Stehan, Frans Krause
Theuns & Adri, Carla, Lara Kruger
Polla & Maritia, Mieke Stroebel
Francois & Jean, Anieke & Franco van Jaarsveld
Elandre & Annemarie, Ulrich, Anrie van Zyl

Wat doen ons?

Ons kom Maandae om 18:30 - 20:30 bymekaar

Hoe kan jy by ons inskakel?

Kontak Maritia Stroebel 083 652 6917

Community Christmas Carols
Die Protea-sel wou graag iets vir die Sunridge-gemeenskap doen en so is die idee vir die Community Christmas Carols gebore! Ander selgroepe is genooi om saam te stap en te sing!

Vrydag 29 November om 18:00 het die opgewonde groep mense - oud en jonk, by Cassia gardens begin en al singende deur die strate van Sunridge gestap tot by die Sunridge Village winkelsentrum se Kersboom. Ou bekendes soos 'Stille Nag' en 'Joy to the world' het die aandlug gevul!

Dit was 'n heerlike ervaring en sal definitief 'n jaarlikse instelling word!!
[em](Ingestuur deur Annerie Conradie)[/em]



† Na Bo †

© 2009-2019 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.