Wie is ons? Delano Britz (Voorsitter) |
Wat doen ons? Ons reik uit na behoeftige gesinne binne en buite ons gemeente. Ons het 'n 'sakkie vir 'n pakkie'-projek waar ons gemeentelede kospakkies in die voorportaal plaas en dan word dit uitgedeel aan behoeftige gesinne . Daar word ook gevra vir klere wat ons ook gee vir behoeftiges . Ons reik ook elke paar maande uit na die gesinne in Groenbossies. |
Hoe kan jy by ons inskakel? Kontak gerus vir Delano Britz: 041 364 0136 [W] 041 364 3141 [H] of enige diaken. Enige gemeentelid is welkom om by ons in te skakel. |

