2 Korintiërs 4 vers 7: Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek;
die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie.

Ons jeug is die kern van ons gemeente en die kerk in die algemeen se toekoms. Om hierdie rede moet daar baie aandag gegee word aan die leiding wat die jong mense in die gemeente ontvang. Die jeug is dikwels 'n weerspieëling van die toestand van die gemeente.

Wie is ons?

Kleuterkerk Candice van Rooyen
Kleuterkerk Elmarie Loftie-Eaton
Kleuterkerk Nicole le Roux
Kleuterkerk Nicky Naude
Kleuterkerk Caroll Strauss
1 Yolande van der Merwe & Zalita le Roux
2 Nicole Botha & Reegan van der Merwe
3 Mieke Dolphin & Sarah Steenekamp
4 Riette van Zyl & Tania Crouse
5 Haneri Olivier & Lizaan Smit
6 Elenette Myring & Cindy Strydom
7 Dawie van Zyl & Wimpie Muller & JC van der Westhuizen & Hendre Potgieter
8 Belydenisklas van 2025 - Dirk Kotze
9 Margita Marx & Jaco Pretorius
10 Petro Vlok & Ashleigh Frazenberg
11 Toit Wessels & Christoff van der Merwe & Jacky van Heerden & Henriette Gerber

Wat doen ons?

Ons taak is fasilitering en koördinering van die verskillende jeugbedieninge in die gemeente met die oog op geestelike opvoeding, versorging en groei van die jeug. Ons is altyd op soek na helpers by jeugbediening.

Kleuterbediening vir kinders van 0-6 jaar.
Elke Sondag in die bushuisie net na oggenddiens geopen is.
Kategese (Sondae 09h30)
Selgroep vir hoërskool jongmense (LEEF)
Jong Volwassenes tussen 18-35 Donderdae 19:00
Hoe kan jy by ons inskakel?

Vir meer inligting, kontak:

Toit Wessels 084 240 2916 toit@ngkraggakamma.co.za




Here Jesus, Seën die kos voor ons, die familie langs ons en die liefde tussen ons. Amen


   

  Bybelaktiwiteite vir die jongspan   Waar lees ons van ..... in die Bybel?


 

   

† Na Bo †

© 2009-2026 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.