DATUM | TEMA | TEKSVERS | PREDIKER |
01-12-2013 | Informele Diens se Tema: Die andersheid van die Handelinge gemeente lei tot groei. |
Skriflesing: Hand 2:43 - 3:10 | Ds MG van Rooyen |
10-11-2013 | Formele Diens se Tema: Ons is lede van die huisgesin van God. |
Skriflesing: Efesiërs 2:11-2 | Ds MG van Rooyen |
03-11-2013 | Formele Diens se Tema: SLEGS Christus kan die ware hoeksteen van my lewe wees |
Skriflesing: 1 Petrus 1:24-2:10 | Ds Veneto Keyter |
03-11-2013 | Informele Diens se Tema: Jy is 'n lewende steen in die kerk van God |
Skriflesing: 1 Pet 1:24 - 2:10 | Ds MG van Rooyen |
13-10-2013 | Formele Diens se Tema: "My hele lewe behoort aan God" |
Skriflesing: Hand 2 en 1 Kor 12 | Ds Veneto Keyter |
13-10-2013 | Informele Diens se Tema: Doop - "My hele lewe behoort aan God" |
Skriflesing: Hand 2:38 | Dirk van der Mescht |
06-10-2013 | Openingspreek by Algemene Sinode | Skriflesing: |   |
06-10-2013 | Formele Diens se Tema: Van Sarkastiese Samaritaan tot Getroue Getuie |
Skriflesing: Joh 4:1-41 | Ds MG van Rooyen |
29-09-2013 | Formele Diens se Tema: Ons is God se boodskappers. |
Skriflesing: Eseg 33:1-33; Matt 10:32-33 | Ds MG van Rooyen |
15-09-2013 | Formele Diens se Tema: Is jy op pad huis toe? |
Skriflesing: Lukas 13: 22-30 | Ds MG van Rooyen |
08-09-2013 | Formele Diens se Tema: Ons moenie 'n verkyker-kerk wees nie. |
Skriflesing: Matt 7:1-6 | Ds MG van Rooyen |
08-09-2013 | Informele Diens se Tema: "Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie" |
Skriflesing: Matteus 7:1-5 | Ds Veneto Keyter |
01-09-2013 | Formele Diens se Tema: Die sleutel tot die vermoë om te kan vergewe. |
Skriflesing: Matt 18: 21 - 35 | Ds Veneto Keyter |
01-09-2013 | Informele Diens se Tema: Ek kan vergewe, want ek is vergewe. |
Skriflesing: Matt 18: 21 - 35 | Ds MG van Rooyen |
25-08-2013 | Informele Diens se Tema: Wees lief vir jou vyand. |
Skriflesing: Matt 5:43-48 | Ds Veneto Keyter |
18-08-2013 | Tema: As Christen sal jy onverdiende lyding ervaar. | Skriflesing: 1 Petrus 2 | Ds MG van Rooyen |
11-08-2013 | Tema: Jesus vra alles. Kruisig jouself. | Skriflesing: Matteus 16:13-28. | Ds MG van Rooyen |
04-08-2013 | Tema: Kap eerder jou regterhand af. | Skriflesing: Matt 5:27-30 | Ds Veneto Keyter |
04-08-2013 | Tema: Breek radikaal met die sonde in jou lewe. | Skriflesing: Matteus 5:27-30 ook Matteus 5:8 en Lukas 158 | Prop Danie Matthee |
28-07-2013 | Tema: Om Jesus te volg vra commitment | Skriflesing: Lukas 9:57-62 | Dirk van der Mesch |
28-07-2013 | Tema: 99% is nie goed genoeg nie! | Skriflesing: Lukas 9:57-62 | Ds MG van Rooyen |
21-07-2013 | Tema: God se verteenwoordigers | Skriflesing: Gen 1:26-28 | Ds MG van Rooyen |
21-07-2013 | Tema: Afhanklikheid | Skriflesing: Matt: 5 | Ds Veneto Keyter |
14-07-2013 | Tema: Wat is God se droom vir ons? | Skriflesing: Matt: 28:16-20 | Ds MG van Rooyen |
30-06-2013 | Tema: Die Here wil dat ons liefde leef. | Skriflesing: Lukas 10:25-37 | Ds MG van Rooyen |
Sondagaand 09-06-2013 |
Tema: Wie is die belangrikste? | Skriflesing: Mark 9:33-37 | Ds MG van Rooyen |
09-06-2013 | Tema: Selfbeheersing | Skriflesing: Titus 2; Spr 25:28; 2 Tim 1:7 | Ds MG van Rooyen |
02-06-2013 | Tema: Nederigheid | Skriflesing: Fil 2:1-11; Jak 3:13; Jak 4:1-10 en 13-17; Joh 13:1-17 | Ds MG van Rooyen |
26-05-2013 | Tema: Getrouheid "betroubaarheid, lojaliteit" | Skriflesing: Matt 25:14-30 |   |
Pinksterbiduur 23-05-2013 |
Tema: Die vrug van die Gees is geduld. | Skriflesing: Jak 5:7-11 | Ds MG van Rooyen |
19-05-2013 | Tema: Goedhartigheid "vrygewigheid" | Skriflesing: 2 Kor 9:1 & 1 Tim 6:17-19 & Gal 6:1-10 & Luk 10: 25-37 | Ds Veneto Keyter |
17-05-2013 | Tema: Vriendelikheid | Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(24-25); Kol 4:6; 2 Kor 6:6-7 | Ds Veneto Keyter |
16-05-2013 | Tema: Geduld | Skriflesing: Jak 5:7-11; Kol 3:13; 2 Tim 4:2; 1 Tess 5:14 |   |
15-05-2013 | Tema: Vrede | Skriflesing: Efes 2:11-22; Kol 3:15; Jak 3:13-18 | Ds Veneto Keyter |
14-05-2013 | Tema: Vreugde | Skriflesing: Rom 5:1-11; Rom 14:17; 1 Pet 4:12-19 | Ds MG van Rooyen |
13-05-2013 | Tema: Liefde | Skriflesing: 1 Kor 13; Joh 3:11-18; Rom 13:8-14;Joh 13:34-35; Gal 5:6 |   |
Sondagaand 12-05-2013 |
Tema: God wil vir ons lewe gee | Skriflesing: Romeine 8:1-17 | Ds MG van Rooyen |
12-05-2013 | Tema: Die oorlog in ons | Skriflesing: Gal 5:13-26 | Ds MG van Rooyen |
09-05-2013 | Tema: Hemelvaart | Skriflesing: Handelinge 1 | Ds Veneto Keyter |
Sondagaand 05-05-2013 |
Tema: Maak vrede | Skriflesing: Matt 5:9-12 | Ds MG van Rooyen |
05-05-2013 | Tema: 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra nie | Skriflesing: Johannes 14:15-21 en 25,26 | Prop Danie Matthee |
Sondagaand 28-04-2013 |
Tema: Verkoop jou goed en gee die geld vir die armes. Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hom: "Een ding kom jy nog kort: gaan verkoop alles wat jy het, en deel die geld aan die armes uit. Dan sal jy 'n skat in die hemel hê. |
Skriflesing: Lukas 18:22 & 12:33 | Ds Veneto Keyter |
28-04-2013 | Formele Tema: Lote kry krag vanaf die Lam om die vrug van getuienis te dra. | Skriflesing: Hand 1; Joh 15; Openb 21 | Ds Veneto Keyter |
28-04-2013 | Informele Tema: Lote wat wag, kan getuig! | Skriflesing: Lukas 24:45-49 en Hand 1:1-8 | Prop Danie Matthee |
Sondagaand 21-04-2013 |
Tema: Draai die ander wang "Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. As iemand jou op die een wang slaan, bied hom ook die ander een aan. En vir iemand wat jou boklere vat, moet jy ook jou onderklere nie weier nie. |
Skriflesing: Lukas 6:27-36 | Ds MG van Rooyen |
21-04-2013 | Formele Tema: Mens kan slegs oorwin met krag uit die Wingerdstok. | Skriflesing: Joh 15 en Openb 7:9-17 | Ds Veneto Keyter |
14-04-2013 | Tema: Lote dra vrug deur God se liefde | Skriflesing: Johannes 15 :1 - 9 | Ds MG van Rooyen |
14-04-2013 | Tema: Lote dra vrug deur God se liefde | Skriflesing: Johannes 15:9-17 | Prop Danie Matthee |
07-04-2013 | Tema: Uit genade is julle gered (Efes 2:5) | Skriflesing: Joh 15:1-8 en Efes 2:1-10 | Ds Veneto Keyter |
31-03-2013 | Tema: Paassondag | Skriflesing: Joh 20:19-31 | Ds MG van Rooyen |
29-03-2013 | Tema: Sewe Kruiswoorde | Skriflesing: Lukas 23:34 "Vader, vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie!" |
Ds MG van Rooyen |
28-03-2013 | Tema: Jesus se lyding vir ons was eg en erg | Skriflesing: Matt 26:36-46 | Ds MG van Rooyen |
27-03-2013 | Tema: Gesals met olie | Skriflesing: Markus 14 | Ds Veneto Keyter |
26-03-2013 | Tema: Ware grootheid is om nederig te dien | Skriflesing: Matt 23:1-11 | Ds MG van Rooyen |
25-03-2013 | Tema: Jesus reinig die tempel |   | Ds Veneto Keyter |
24-03-2013 | Formele Tema: 'n Loot in Christus dien soos Hy. | Skriflesing: Fil 2:5-8 | Ds MG van Rooyen |
10-03-2013 | Informele Tema: Hoe word ek 'n loot? | Skriflesing: Johannes 15 | Ds Veneto Keyter |
03-03-2013 | Informele Tema: God het alles moontlik gedoen dat ons goeie vrugte kan dra. | Skriflesing: Jesaja 5:1-7 | Ds MG van Rooyen |
24-02-2013 | Formele Tema: 'n Loot kan nie op sy eie vrugte dra nie. | Skriflesing: Joh 15:1-8; 16-17 | Ds MG van Rooyen |
24-02-2013 | Informele Tema: Die ware wingerdstok. | Skriflesing: Johannes 15:1-8 | Prop Danie Matthee |
17-02-2013 | Tema: Is jy 'n passer of 'n sproeier mens? | Skriflesing: Lukas 14:7-14 | Ds MG van Rooyen |
17-02-2013 | Aandbyeenkoms Tema: Skyn vir God. | Skriflesing: Eksodus 34:29-35 | Ds Veneto Keyter |
10-02-2013 | Formele Tema: God het ons gemaak wie ons nou is | Skriflesing: Efes 2:1-10 | Ds MG van Rooyen |
10-02-2013 | Informele Tema: Gemaak om vir altyd te hou! | Skriflesing: 2 Kor 4:16-18 & 5:1-10 | Prop Danie Matthee |
10-02-2013 | Aandbyeenkoms Tema: Ons as medewerkers van God is anders | Skriflesing: 2 Kor 6:1-13 | Ds MG van Rooyen |
03-02-2013 | Formele Tema: Die Here gebruik ons as getuienis in Sy kerk. | Skriflesing: Openbaring 1:9-21 | Ds MG van Rooyen |
03-02-2013 | Aandbyeenkoms Tema: Die laaste in die reeks vir die Week van Gebed kom aan die orde: "Ons Hemelse Vader, verlos ons nou hier van versoekings en die Bose." | Skriflesing: Matteus 6:9-13 | Ds Veneto Keyter |
27-01-2013 | Aandbyeenkoms Tema: Dag 6 van Week van Gebed: " Ons Hemelse Vader, vergewe ons nou, soos ons vergewe het." |   | Ds Veneto Keyter |
20-01-2013 | Formele Tema: Genadeverbond | Skriflesing: Genesis 17 | Ds Veneto Keyter |
20-01-2013 | Informele Tema: Maak skoon jou lewe | Johannes 2:13-21 | Dr Kobus Prinsloo |
20-01-2013 | Aandbyeenkoms Tema: Geseënd is hulle wat weet hoe afhanklik hul van God is. | Mattheus 3 | Dr Kobus Prinsloo |
Na bo