Tuisblad
Woordbediening
Diensterreine
Administrasie
Diensverhoudinge
Eiendomme
Gemeentebediening
Getuienisaksie
Jeugbediening
Jongmense
Kleingroepbediening
Leer en aktuele sake
Media
Musiekbediening
Senior Lidmate
Skakeling
Tuinbou
ViA - (Vroue in Aksie)
Kommunikasie
Jaartema
Kommunikamma
Kuberkamma
Padlangs
Wie kan my help?
Kalender
Fotogalery
Valentynete
Fontein
Kerssangdiens
Dankfees
Kersmark 2013
Ouboskamp 2013
Kategete braai
Huis Louisa
Lizette Murray
MTR Smit
Liesl Schoonwinkel
Kinderpinkster
Kermis 2013
Pretdraf 2013
Mighty Men 2013
Belydenis 2013
Seniorkamp 2013
Jeugkamp 2013
Ons gemeente
Geskiedenis
Kanselklede
Muur van
Herinnering
Webbediening
Kontak ons
Kerkkantoor
Nuwe intrekkers
Orrelis
Predikante
Voorsitter
Wyke se Indeling
Woordbediening
'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.  
Audio CD bestellings
DATUM
TEMA
TEKSVERS
PREDIKER
31-12-2014
Formele Diens se Tema:
Wanneer jy binne God se plan leef, beleef jy voorspoed.
Skriflesing: Daniël 4
Ds MG van Rooyen
14-12-2014
Formele Diens se Tema:
Sing 'n loflied tot eer van die Here.
Skriflesing: Lukas 1:46-56
Ds MG van Rooyen
07-12-2014
Formele Diens se Tema:
Die Vredevors maak ons sy vredemakers.
Skriflesing: Lukas 2 vers 8-20
Ds MG van Rooyen
30-11-2014
Formele Diens se Tema:
Ons is een liggaam van Christus
Skriflesing: 1 Korintiërs 12:12-31
Ds MG van Rooyen
16-11-2014
Formele Diens se Tema:
Ons is kerk om te dien
Skriflesing: Mark 10:35-45
Ds MG van Rooyen
09-11-2014
Informele Diens se Tema:
Ek is 'n tempel van God.
Skriflesing: 1 Kor 3 10-17
Ds MG van Rooyen
02-11-2014
Nagmaal Diens se Tema:
God het ons gekies om soos Christus te wees.
Skriflesing: Kol 3:9b-17
Ds MG van Rooyen
05-10-2014
Informele Diens se Tema:
Van sleepvoet loop na huppel stap.
Skriflesing: Luk 24:13-35
Ds MG van Rooyen
28-09-2014
Formele Diens se Tema:
Jesus is die Ou wat gaan wen.
Skriflesing: Open 22:6-21
Ds MG van Rooyen
14-09-2014
Formele Diens se Tema:
God maak my 'n draer van hoop.
Skriflesing: Jesaja 29
Ds MG van Rooyen
07-09-2014
Informele Diens se Tema:
In God bly hoop lewend.
Skriflesing: Jesaja 40
Ds MG van Rooyen
31-08-2014
Formele Diens se Tema:
God is die bron van ons hoop.
Skriflesing: 1 Pet 1:1-9
Ds MG van Rooyen
17-08-2014
Informele Diens se Tema:
In die liefde van die Here het ons ware hoop.
Skriflesing: Klaagliedere 3:24
Ds MG van Rooyen
03-08-2014
Formele Diens se Tema:
Waar die Here in Sy gemeente is, wil mense ook wees
Skriflesing: Joh 20:19-26
Ds MG van Rooyen
27-07-2014
Formele Diens se Tema:
Deelname aan Christus beteken deelname aan Sy sending in die wêreld.
Skriflesing: Joh 20:19-26
Ds MG van Rooyen
22-06-2014
Formele Diens se Tema:
Strome lewende vloei uit ons wat eens dors was.
Skriflesing: Joh 7:37-39
Ds MG van Rooyen
15-06-2014
Informele Diens se Tema:
Ek is erfgenaam van God se oorvloed
Skriflesing: Rom 8:17-30
Ds MG van Rooyen
08-06-2014
Formele Diens se Tema:
Lewe Geesbeheers. (Nagmaal)
Skriflesing: Rom 8:1-17
Ds MG van Rooyen
29-05-2014
Hemelvaart:
Ons wag met afwagting vir ons Bruidegom se koms.
Skriflesing: Hand 1:9-11 en Open 22:6-21
Ds MG van Rooyen
25-05-2014
Informele Diens se Tema:
Geloof en 'n lewe van geloof is gebou op God.
Skriflesing: 2 Tim 1:1-18
Ds MG van Rooyen
18-05-2014
Formele Diens se Tema:
Die Heilige Gees maak ons medewerkers van God.
Skriflesing: 2 Kor 6:1-13
Ds MG van Rooyen
18-04-2014
Formeel/Informeel: Goeie Vrydag preek:
Wie is Jesus vir jou?
Skriflesing: Mark 5:33-41
Ds MG van Rooyen
17-04-2014
Formeel/Informeel: Lydensweek preek:
Jesus het almal wat Hom kruisig en hulle wat saam met Hom gekruisig word, lief.
Skriflesing: Luk 23:26-43
Ds MG van Rooyen
15-04-2014
Formeel/Informeel: Lydensweek preek:
Jesus het 'n besetene lief.
Skriflesing: Mark 5:1-20
Ds MG van Rooyen
13-04-2014
Formele Diens se Tema:
God het ons in liefde vrygespreek deur Jesus Christus
Skriflesing: Rom 5:1-11
Ds MG van Rooyen
16-03-2014
Informele Diens se Tema:
God se liefde
Skriflesing: 2 Tess 2:1-4; 8; 13-17
Dirk van der Mescht
16-03-2014
Formele Diens se Tema:
Die Here het ons lief.
Skriflesing: 2 Tess 2:1-4; 8; 13-17
Ds MG van Rooyen
23-02-2014
Formele Diens se Tema:
Ons is kosbaar vir die Here. Hy ag ons hoog en het ons lief.
Skriflesing: Jesaja 43
Ds MG van Rooyen
16-02-2014
Informele Diens se Tema:
Die liefde en omgee van die Here is elke môre nuut.
Skriflesing: Klaagliedere 3
Ds MG van Rooyen
09-02-2014
Formele Diens se Tema:
Liefde is...
Skriflesing: 1 Joh 4:7-21
Ds MG van Rooyen
02-02-2014
Formele Diens se Tema:
God is die Pottebakker en ons is die klei
Skriflesing: Jeremia 18:1-17
Ds MG van Rooyen
26-01-2014
Informele Diens se Tema:
God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.
Skriflesing: Esegiël 47
Ds MG van Rooyen
19-01-2014
Formele Diens se Tema:
Kyk nie angstig nie, maar gelowig rond in 2014.
Skriflesing: Ps 42 - 43
Ds MG van Rooyen
12-01-2014
Informele Diens se Tema:
God se brief aan ons vir 2014.
Skriflesing: Jer 29:1-14
Ds MG van Rooyen
05-01-2014
Formele Diens se Tema:
Geloof bepaal my uitkyk op 2014.
Skriflesing: Num 13:1-2; Num 13:17-14:11
Ds MG van Rooyen
Na bo
© 2009-2025 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.