Kerkkantoor   Nuwe intrekkers   Doop aansoek   Orrelis   Predikante   Voorsitter   Indeling van         Wyke

Eredienstye Sondae tandemdiens 08h30 en 10h00 maar 09h00 indien slegs 1 diens
Kerkantoor-ure Maandae en Woensdae 08h00 - 12h00
Die Kerkkantoor is wel Maandae tot Vrydae om 08h00 - 12h00 telefonies beskikbaar by 041 360 1484
Adres Gazanialaan 2, Sunridgepark, Port Elizabeth       Tel: 041-360 1484       Faks 0865106982     GPS koordinate -33.954342, 25.536325

Skandeer die Kraggakamma Gemeente SnapCode met jou slimfoon om maandelikse dankoffers, weeklikse offergawes,
aankope en donasies deur middel van SnapScan te betaal. www.getsnapscan.com

E-pos: kerkkantoor@ngkraggakamma.co.za (slegs kerkkantoor)   kuberkamma@ngkraggakamma.co.za (e-pos nuusbrief)

Klik op die POPI-wet-skakel om meer oor die wet te lees.
Lidmate kan die toestemmings vorm op ons webblad vind of die aanlyn weergawe voltooi.



† Na Bo †
© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.