Weeklikse afkondigings:
Julie 2021

Afkondigings 25 Julie 2021
TEKS vir die WEEK: Psalm 27:1 & 3
"Die Here help my deur my donkerste krisis. Sy hulp is soos 'n lig wat 'n mens in 'n pikdonker kamer aanskakel. Hy red my. Omdat Hy my help, is daar niks waarvoor ek bang is nie. Die Here beskerm my. Waarvoor sal ek dan bang wees? Al staan ek alleen teen 'n hele leër soldate, sal ek geen bang haar op my kop hê nie. Ook al trek 'n hele weermag teen my op en val my aan, sal ek steeds op die Here vertrou". (Die Boodskap)

Weeklikse afkondigings:
Augustus 2021

Afkondigings 1 Augustus 2021
TEKS vir die WEEK: 2 Kron 7 vers 13-14"13Daar kan tye kom dat Ek 'n droogte stuur, of sprinkane om die oeste op te vreet, of siekte-epidemies onder die mense. 14As dit gebeur en my volk verneder hulleself en hulle soek na my wil, en as hulle ophou met hulle verkeerde optrede, sal Ek hulle vergewe. Dan sal Ek hulle land gesond maak.(uit die Boodskap)
 
 
 


Weeklikse afkondigings:
September 2021

 
TEKS vir die WEEK:
 
 
 


Weeklikse afkondigings:
April 2021

Afkondigings 4 April 2021
Afkondigings 11 April 2021
Afkondigings 18 April 2021
TEKS vir die WEEK: 2 Korintiërs 1 vers 3
"Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee."

Weeklikse afkondigings:
Mei 2021

Afkondigings 2 Mei 2021
Afkondigings 9 Mei 2021
Afkondigings 16 Mei 2021
Afkondigings 23 Mei 2021
Afkondigings 30 Mei 2021
TEKS vir die WEEK: Psalm 78: 23 en 35
"God het die wolke daarbo gebied en die deure van die hemel oopgemaak."
"Hulle het bely dat God hulle rots, dat die Allerhoogste hulle Verlosser is."

Weeklikse afkondigings:
Junie 2021

Afkondigings 6 Junie 2021
Afkondigings 13 Junie 2021
Afkondigings 20 Junie 2021
Afkondigings 27 Junie 2021
TEKS vir die WEEK: Psalm 103: 15-18
Psalm 103 vers 15-18 "15Die mens, sy lewensduur is soos die van gras, soos die van 'n veldblom wat oopgaan: 16as die woestynwind daaroor waai, is dit weg en sy plek vir altyd leeg. 17Maar onverganklik is die liefde van die Here vir die wat Hom dien, sy trou vir opeenvolgende geslagte, 18vir die wat getrou bly aan sy verbond en sy voorskrifte nakom."

Weeklikse afkondigings:
Januarie 2021

Afkondigings 31 Januarie 2021
TEKS vir die WEEK: Romeine 12 vers 8
"As jy die gawe het om ander mense te vermaan en te vertroos, doen dit. As jou hemelse gawe is om jou besittings met ander te deel, moet dan nie suinig wees nie. As dit God se geskenk aan jou is dat jy een van die leiers in die kerk moet wees, doen dit met toewyding. En as jy oor die gawe beskik om mense te help wat in nood verkeer, doen dit met blydskap."

Weeklikse afkondigings:
Februarie 2021

Afkondigings 14 Februarie 2021
Afkondigings 14 Februarie 2021
Afkondigings 21 Februarie 2021
Afkondigings 28 Februarie 2021
TEKS vir die WEEK: 1 Korintiërs 10 vers 13
"Onthou, die versoekings wat oor julle pad kom, is nie uniek nie; ander ondervind dit ook. God is getrou, Hy sal keer dat die versoeking te sterk word. Midde-in die versoeking sal Hy vir 'n uitweg sorg sodat julle kan volhou. (NLV)"

Weeklikse afkondigings:
Maart 2021

Afkondigings 7 Maart 2021
Afkondigings 14 Maart 2021
Afkondigings 21 Maart 2021
Afkondigings 28 Maart 2021
TEKS vir die WEEK: Jesaja 53 vers 5
"Oor ons oortredings is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom."

2008 - 2020


† Na Bo †
© 2009-2021 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.