DATUM | TEMA | TEKSVERS | PREDIKER |
09-12-2018 | Erediens se Tema: Wie is bo-aan jou geskenkelys? | Skriflesing: Matteus 2 vers 1 - 12 | Ds MG van Rooyen |
02-12-2018 | Erediens se Tema: Dra jy 'n toga of 'n voorskoot? | Skriflesing: Matteus 12 vers 15 tot 21 | Ds MG van Rooyen |
11-11-2018 | Erediens se Tema: Ons het hoop! | Skriflesing: Klaagliedere 3 | Ds MG van Rooyen |
21-10-2018 | Erediens se Tema: In die woestynskool van die Here | Skriflesing: Deuteronomium 8 | Ds MG van Rooyen |
07-10-2018 | Erediens se Tema: Die oorlog is God se saak | Skriflesing: 2 Kronieke 20 vers 1-30 | Ds MG van Rooyen |
23-09-2018 | Erediens se Tema: Jesus gaan na skelm, siek en sondige mense. |
Skriflesing: Lukas 5 vers 27-32 | Ds MG van Rooyen |
16-09-2018 | Erediens se Tema: Ek was eenmaal blind, maar nou sien ek. |
Skriflesing: Lukas 24 vers 13-35 | Ds MG van Rooyen |
26-08-2018 | Erediens se Tema: Die hande saam met myne op die tafel. |
Skriflesing: Lukas 22 vers 3-24; 34 | Ds MG van Rooyen |
19-08-2018 | Nagmaal Erediens se Tema: Die feesdeure staan nou oop. |
Skriflesing: Lukas 14 vers 15-24 | Ds MG van Rooyen |
05-08-2018 | Erediens se Tema: Oor wie gaan dit in jou lewe? |
Skriflesing: Lukas 7 vers 29–50 | Ds MG van Rooyen |
22-07-2018 | Erediens se Tema: Saam met wie sal jy graag wil eet? |
Skriflesing: Lukas 19 vers 1-10 | Ds MG van Rooyen |
24-06-2018 | Gesamentlike diens se Tema: Om 'n vriend uit die sloot op die wal te help. |
Skriflesing: Job 2 vers 11-13 | Ds MG van Rooyen |
15-06-2018 | Oggenddiens se Tema: Die wedloop van geloof is nie ‘n pretloop nie. |
Skriflesing: 1 Timoteus 4 vers 6 -11 | Ds MG van Rooyen |
10-06-2018 | Erediens se Tema: God se plan loop ook deur sukkelende families. |
Skriflesing: Genesis 37 | Ds MG van Rooyen |
03-06-2018 | Erediens se Tema:: Geloofsfamilies wat leer luister, word deel van God se storie |
Skriflesing: Openbaring 5 vers 11-14 | Dr Deon Els |
27-05-2018 | Erediens se Tema: Ouers dra meer as DNA oor |
Skriflesing: Eksodus 1 vers 22 tot 2 vers 10 | Ds MG van Rooyen |
13-05-2018 | Erediens se Tema:: Instruksies vir God se genadegawes |
Skriflesing: 1 Korintiërs 12 vers 1–11 | Dr Deon Els |
13-05-2018 | Pienksterdiens se Tema: Die vuur steek ons aan die brand |
Skriflesing: Handelinge 1 vers 1- 8 en 2 vers 1-13 | Ds MG van Rooyen |
10-05-2018 | Hemelvaart se Tema: Waar is Jesus vandag? | Skriflesing: 2 Korintiërs 3 vers 1 - 18 | Ds MG van Rooyen |
06-05-2018 | Erediens se Tema: 'n Pa wat droogmaak, is 'n man na die hart van God |
Skriflesing: 1 Samuel 13 v 14 en 16 v 7 Handelinge 13 v 21-24 en 13 v 36a |
Ds MG van Rooyen |
22-04-2018 | Erediens se Tema: Ek en my familie sal die Here dien |
Skriflesing: Deuteronomium 6 vers 1–25 | Ds MG van Rooyen |
04-04-2018 | Erediens se Tema: Gee die volgende treë | Skriflesing: Johannes 20 vers 19-31 | Ds MG van Rooyen |
25-03-2018 | Klassieke Diens se Tema: In die skadu van die kruis |
Skriflesing: Matteus 26 vers 36-46 | Ds MG van Rooyen |
25-02-2018 | Klassieke Diens se Tema: Jesus seën kinders | Skriflesing: Markus 10 vers 13 tot 16 | Ds MG van Rooyen |
18-02-2018 | Nagmaaldiens se Tema: Nie hamergooiers nie, maar voetewassers |
Skriflesing: Filippense 2 vers 1 tot 11 | Ds MG van Rooyen |
04-02-2018 | Klassieke Diens se Tema: Ons is familie | Skriflesing: Markus 3 vers 20-21 en 31-35 en Johannes 19 vers 26-27 (3de kruiswoord) | Ds MG van Rooyen |
Na bo