Woordbediening

'n Verskeidenheid preke op audio CD kan by die kerkkantoor bestel word.   Audio CD bestellings

DATUM TEMA TEKSVERS PREDIKER
27-12-2020 YouTube: Die gelykenis van die Arbeiders Mattheus 20 vers 1-14
Dr Deon Els
25-12-2020 YouTube: Kersdiens Jesaja 9 vers 5
"Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee. Hy sal die heerser wees met die koninklike titels: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors."
Dr Deon Els
20-12-2020 YouTube: Hoopvolle Geloof in Veranderende Tye Lukas 2 vers 25-35
Dr Deon Els
13-12-2020 YouTube: 'n Geseënde kersfees vir jou? Matteus 5 vers 3-12
PDF - 'n Geseënde kersfees vir jou?
Ds MG van Rooyen
06-12-2020 YouTube: Ek het kersvader gesien! 1 Johannes 2 vers 3-6
1 Johannes 4 vers 10-12
PDF - Ek het kersvader gesien!
Ds MG van Rooyen
29-11-2020 YouTube: Jesus se Kersfees wenslys Matteus 25 vers 31-46
PDF -
Ds MG van Rooyen
22-11-2020 YouTube: Wie verjaar? Matteus 2 vers 9-12, Lukas 2 vers 11-20
PDF - Kersfees 2020
Ds MG van Rooyen
15-11-2020 YouTube: Ons is een sodat die wêreld kan glo Johannes 17 vers 21-23
PDF - Ons is een sodat die wêreld kan glo
Ds MG van Rooyen
08-11-2020 The Catcher and Flyer: 'n Storie van Harmonie Maleagi 4 vers 2-4 Dr Deon Els
01-11-2020 YouTube: Tussen wat was en wat gaan wees Josua 3 vers 1-17 Ds Rethie van Niekerk
25-10-2020 YouTube: Vier fees omdat jy dit wat die
kosbaarste is, gratis ontvang
Romeine 1 vers 8-17
PDF - Vier fees omdat jy dit wat die
kosbaarste is, gratis ontvang
Ds MG van Rooyen
18-10-2020 YouTube: Is jy deel van die oplossing of deel van die probleem? Filippense 1 vers 27 - 2 vers 18
PDF - Bou jy of breek jy?
Ds MG van Rooyen
11-10-2020 Voel jy nog tuis in Suid-Afrika? Markus 1 vers 9-15 Dr Deon Els
04-10-2020 Die Gees sluit almal in by Sy geloofsfamilie Handelinge 2 vers 14-18 Ds MG van Rooyen
27-09-2020 Inwoners van 'n Nuwe wêreld Genesis 18 vers 22-33 Dr Deon Els
20-09-2020 Vuurbestand: Geloof in die Oond Daniël 2 vers 20-22; 3 vers 13-18 & 24-30 Ds MG van Rooyen
13-09-2020 Jou Lewe op God se Tyd Prediker 3 vers 1-17 Dr Deon Els
06-09-2020 Gaan groot of gaan huis toe Matteus 11 vers 2-19 Ds MG van Rooyen
30-08-2020 'n Dans in die teenwoordigheid van jou vyand Lukas 5 vers 32-36 Dr Deon Els
25-08-2020 Hoop vir almal Genesis 1 vers 1-3 / Openbaring 21 vers 1-3 Ds Ben Fourie
16-08-2020 Nagmaal - Watter Reus? 1 Samuel 17 Ds MG van Rooyen
09-08-2020 'n Goeie Vrou Genesis 2 vers 18-24 & Rut 3 vers 9-11 Ds Rethie van Niekerk
02-08-2020 Dink Christus Kolossense 3 vers 1-4 Dr Deon Els
26-07-2020 Lig verdryf duisternis Johannes 1 vers1-12 & Matteus 5 vers 14-16 Ds MG van Rooyen
19-07-2020 Die Here is die Koning van die heelal Job 1 vers 6-12 & 38 vers 25-27 Dr Deon Els
12-07-2020 Groei om soos kinders te word Markus 10 vers 13-16 Ds MG van Rooyen
05-07-2020 LOCKDOWN SURVIVAL GUIDE Psalm 119 vers 17-24 (uit the Message vertaling) Dr Deon Els
28-06-2020 Groeipyne is Goeie Nuus Matteus 23 vers 3-14 & 36-44 Ds MG van Rooyen
21-06-2020 'n Bladsy uit my geloofsreis   Dr Deon Els
14-06-2020 Vandag is 'n geskenk van die Here om te geniet Prediker 3 vers 1-14 Ds MG van Rooyen
07-06-2020 Nagmaal Erediens - Volharding Genesis 22 vers 1-19 Dr Deon Els
31-05-2020 Leef die Gees van die Heilige Gees Johannes 7 vers 35-39 & Johannes 4 vers 13-15 Ds MG van Rooyen
24-05-2020 Stap saam met die meester/Meester in inperking Genesis 45 vers 5-9 Ds MG van Rooyen
21-05-2020 Hemelvaart Oordenking
Jesus begin 'n vuur van Verandering
Lukas 24 vers 36-53 Dr Deon Els
10-05-2020 'n Spieël wys nie hoe mooi jy is nie Genesis 12:1-5; 17:7; 15-16; 18:10-15
& 1 Petrus 3 vers 3-6
Ds MG van Rooyen
03-05-2020 Jesus stap die "stad" binne Matteus 17 vers 1-8 & Eksodus 24 vers 12-18 Dr Deon Els
26-04-2020 'n Saak van Lewe en Dood Romeine 6 vers 5-14 Ds MG van Rooyen
19-04-2020 Jou "af-dag" is normaal Lukas 24 vers 13-35 Dr Deon Els
12-04-2020 Ons vier Jesus se opstanding!
Tema - "Ek is 'n dapper muis"
Matteus 28 vers 1-10 Ds MG van Rooyen
10-04-2020 Volledige Huis Nagmaal
Ons bak brood en sit saam met Jesus aan Tafel
Matteus 26 vers 17-30 Dr Deon Els
05-04-2020 Geloof deur die storm gevorm Psalm 89 vers 9-10
Psalm 107 vers 28-29 en Markus 4 vers 35-41
Ds MG van Rooyen
03-04-2020 Kersfeesliggies vir April - Dr Deon Els Kersfeesliggies kan nie anders nie! Hulle roep uit dat Jesus aarde toe gekom het. Sommige mense is kreatief. Hulle wys Jesus se teenwoordigheid uit op die veeemdste maniere en plekke! Kom ons bid vir elke mediese werker, helper en nodige. "Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel." MATTEUS 5 Dr Deon Els
29-03-2020 Fisiese isolasie nie 'n Geestelike woestyn Ons wêreld is aan die verander. Waarna moet ons luister? Vanoggend ondersoek ons die waarde van "luister" in ons reaksie op die Covid-19 pandemie.
Hebreërs 11 vers 28 & 12 vers 3
Dr Deon Els
22-03-2020 Vyeboom Bloeisels Ons bevind onsself in die perfekte storm. Jesus was self 'n kenner op die gebied. In Lukas 21 vers 25-36 sien ons dat Hy geweet het dat ons soms "onseker gaan wees oor die toekoms". Hy wys ons die pad vorentoe. Dr Deon Els
16-02-2020 Laat jou ja, ja wees Matt 5 vers 33-37; & Matt 21 vers 28-32 Ds MG van Rooyen
02-02-2020 Skryf die tweede hoofstuk Eksodus 33 vers 7-23 Ds MG van Rooyen
19-01-2020 Die ABC van ons gemeentewees Jesaja 58 vers 11 Ds MG van Rooyen


† Na bo †
© 2009-2025 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.