Welkom by ons Webbediening
  Ons nooi jou hartlik uit na die fisiese eredienste van Sondag 21 April 2024. Die Eietydse diens
  en die regtreekse uitsending vind om 08:30 plaas. Die Klassieke diens vind om 10:00 plaas.
  Tema: Kinders van God het mekaar lief.

  Kommunikamma 21 April 2024       Huisgeloof 21 April 2024

  NG Kraggakamma se Facebookblad       Kalender 2024

Kermis Brief 2024 - Ons versoek nou al dat julle saam met ons sal droom, dink en help om van hierdie geleentheid 'n reuse sukses te maak. Ons is veral opsoek na mense wat sal help koeke en kleinkoekies bak, poedings maak, produkte wil skenk en sommer net wil help. Julle kan ook reeds julle wit-olifante op Maandae en Woensdae tussen 8:00 en 12:00 by die kerkkantoor kom aflaai. Maak solank die datum vas in julle dagboeke om saam te kom kuier by die jaarlikse Kermis. Bestel van Lam

Bybelgenootskap         Gemeentebedienning        Getuienisaksie
Jeugbedienning        Jongmense        KammaKidz
Kleingroepbediening        Mannebediening        Musiekbediening
Padlangs        There4Ministries        Vroue in Aksie

  'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf


Skandeer die Kraggakamma Gemeente SnapCode met jou slimfoon om maandelikse dankoffers, weeklikse offergawes,
aankope en donasies deur middel van SnapScan te betaal. www.getsnapscan.com



† Na bo †

© 2009-2024 NG Kerk Kraggakamma. Alle regte voorbehou.